Bestuur en Direksie

TRANSLATE

RAAK BETROKKE

‘n Paar praktiese idees en moontlikhede hoe u ‘n verskil in hul lewe kan maak:

 

  • Gee ‘n donasie (eenmalig of maandeliks)
  • Skenk ‘n erflating(kontak gerus die tehuis vir meer inligting)
  • Besoek inwoners wie se familie ver woon(wanneer ons weer kan)
  • Raak betrokke by die Markdag of lentetee – skakel gerus Geluksoord vir meer inligting.