Ons Tariewe

TRANSLATE

INWONERSLENINGS/LOSIES

VANAF 1 MAART 2021 – 28 FEBRUARIE 2022

WOONSTELLE : TUINHOF

BW2 Dubbel

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 29 490.00 x 2 Persone (R15520.00 x 2 – 5%) =

R 87 000.00 x 1 Persoon =

Geen

R29 490.00

R 19 220.00

 

Groot enkel of klein/dubbel

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 15 110.00 x 1 Persoon =

R 79 000.00

Geen

R 15 110.00

 

 

Enkel

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 14 840.00

R 70 000.00

Geen

R 14 840.00

 

 

STOEP WOONSTELLE

BW1 Enkelkamer met eie badkamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 14 330.00 per inwoner

R 25 700.00 per eenheid

Geen

R 14 330.00

 

 

BW2 Enkelkamer deel badkamer met 1 persoon

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 14 020.00 per inwoner 

R 25 700.00 per eenheid

Geen

R 14 020.00

 

 

BW3 Enkelwoonstel met eie badkamer en kombuis

Bespreking:

Lening:

Toelating:

R 14 590.00 per inwoner

R 32 000.00

Geen

R 14 590.00

 

 

A-VLOER

BW2 Gedeelde kamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

Geen per persoon

Geen

R 2700.00

R 12 580.00

 

 

Enkelkamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

Geen

Geen

R 2700.00

R 13 850.00

 

 

ALZHEIMERS AFDELING

BW2 Gedeelde kamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

Geen

Geen

R 2700.00

R 13 640.00

 

 

Enkelkamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

Geen

Geen

R 2700.00

R 14 920.00

 

 

Groot Enkelkamer

Bespreking:

Lening:

Toelating:

Geen

Geen

R 2700.00

R 15 820.00

 

 

Losies Betaalbaar

1. Tydelike Inwoners:
R970 per dag, vooruitbetaalbaar.

2. Pro Rata Losies:
Betaalbaar deur permanente inwoners wat na die 1 ste van ‘n maand toegelaat word:
Aantal dae gehuisves x Losies vir Maand = R verskuldig
30
Afgerond tot die hoër R10.

3. Die Alzheimer afdeling se tariewe verskil van die gewone tarief t.o.v. die intensiewe versorging.

4. Elke jaar van Maart styg die prys met tussen 8 – 10%.

RAAK BETROKKE

‘n Paar praktiese idees en moontlikhede hoe u ‘n verskil in hul lewe kan maak:

 

  • Gee ‘n donasie (eenmalig of maandeliks)
  • Skenk ‘n erflating(kontak gerus die tehuis vir meer inligting)
  • Besoek inwoners wie se familie ver woon(wanneer ons weer kan)
  • Raak betrokke by die Markdag of Lentetee – skakel gerus Geluksoord vir meer inligting.